Klein Desert Song

Klein Desert Song is n̈ gerieflike, spasieuse selfsorgeenheid.

Die eenheid het twee slaapkamers en huisves 3 persone.

Daar is ñ volledige toegeruste kombuis, dienste sluit in Wifi ,stromingsdienste en vele meer.

Veilige inhuis parkering Binnebraai, buitebraai met patio stel.

Kontak
Lezelle/Erns
084 491 0652
082 739 6554

Leave a Reply

This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.