Waterval Namakwaland

Lus vir bietjie off grid kamp?

Waterval Namakwaland langs die Namakwaland se kus is net die plek!!
Geen geraas, geen lastige selfone, geen besige verkeer ongeveer 70km vannaf Garies, 90km vannaf Lutzville en 20km vannaf Kotzesrus

Swem, duik, branderplank ry, stap langs veilige strande, draf, braai, rus, slaap en ontspan

Kontak Therese Nieuwoudt
Landlyn 027 6528709
Whats app 063 6945092

Leave a Reply

This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.